You are using an outdated browser. For a faster, safer browsing experience, upgrade for free today.

Loading...

Testimonial for Phirimane

"I can’t thank you enough for making my wedding day special. I’ve had the most elegant wedding ever. The menu was outstanding and your staff professional."

Beste Elize !
Ek kan nie genoeg dankie se dat jy soveel moeite gedoen het vir my met my spesiale dag nie. Met my eie ma wat so ver was, het ek regtig iemand nodig gehad om my te help en by te staan en met al die reelings. Dankie dat jy my gered het van n vreeslike ramp van n kleurskema en ek het die mooiste elegantste troue ooit gehad!

Baie dankie vir jou aanbevelings op die spyskaart en dat jou mense so professioneel was. Almal praat nou nog van die kos!

Ek sal Phirimane by al my ongetroude vriendinne aanbeveel!

Liefde,
Lori & Johann

Enquire Now
necklace